Dogters Van Sahara【電子書籍】[ Susan Meiring ]
<p>Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.</p><p>Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan verwerping en mishandeling onderworpe was. Deel hul daaglikse lewe en roetine, hul lief en leed, in hierdie instituut, Sahara, wat hul beskut teen die aanvalle van die lewensstorms...</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
- 商品価格:302円
- レビュー件数:0件
- レビュー平均:0(5点満点)